Vyftig jaar ná die eerste hart suksesvol van een mens na ’n ander oorgeplant is, kan jy nou in ’n nuwe dokudrama oor die menslike intrige rondom die gebeure van 3 Desember 1967 sien presies hoe dié groot mediese mylpaal bereik is. Deon Opperman, die draaiboekskrywer, vertel in Hartstog drie parallelle verhale: Eerstens, dié van […]
Continue reading…